Uitsig Wintermark

'n Warm winterkuier vir die hele gemeenskap

24 Junie – 4 Julie 2026

Welkom by die Uitsig Wintermark! Beleef 'n gesellige atmosfeer vol handgemaakte produkte van plaaslike entrepreneurs. Toegang is gratis tot ons ontspanne en verwelkomende mark.

Unieke Uitstallers  |  Gratis Toegang  |  Kaart Fasiliteite  |  Koffie & verversings

Kontak Besonderhede

NG Kerk Bellville-Uitsig
h/v Mountainviewrylaan en
Ridgeworthrylaan
Ridgeworth, Bellville
WhatsApp: +27 (0)63 721 2584
Telefoon: 063 721 2584
Epos: kersmark@uitsigkerk.co.za

Uitstallers Aansoek

Registreer met Ecrafter

Doen aansoek om 'n uitstaller by die Uitsig Wintermark te wees deur hierdie eenvoudige stappe te volg:

Stap-vir-stap gids om te registreer en aansoek te doen
  1. Gaan na: https://ecrafter.co.za/
  2. Klik Register / Sign Up as Vendor
  3. Skep jou verkoper profiel
  4. Log in op jou rekening
  5. Soek vir Uitsig Winter Market
  6. Klik Apply
Aansoek doen op Ecrafter